Friday, June 18, 2010

Baviaans 2009 Franschhoek Klub





















Franschhoek Klub reel die lekkerste toere. Hierdie een was van Willowmore se kant af deur die Baviaans, oor Patensie na Steytlerville oor die berugde Grootrivier vallei en weer terug Willowmore toe oor Timbila aan die Noordekant van die Baviaans - Pragtig! Min het ek geweet ek gaan dit drie jaar later met die fiets doen!























No comments: