Friday, June 18, 2010

Cederberg Blomme 2009















Ons Blommetoer was 'n redelike impulsiewe besluit om saam met vriende Karsten en Dharia Vincent met hul Landie deur die sandveld en Cederberge te ry vir 'n langnweek. Die blomme as teen hierdie tyd maar yl maar die trip was die moeite werd. Volgende jaar sal ons definitief bietjie meer noord ry in die rigting van die Namakwa Nasionale Park wat tot teen die Weskus grens en ook wild het om te sien. Tot volgende jaar vir die wat wil saamry!

No comments: