Friday, January 6, 2017

Koensrust Nov 2012

Koensrust is op die Duiwenhoksrivier, 4km van Vermaaklikheid en 3km van Puntjie by die monding en so 40km van Jongensfontein. Die pad af rivier toe sal enigiemand se hare laat rys!










Hier hang mens behoorlik jou skoene op!





En natuurlik was daar iets vars uit die rivier!













No comments: