Friday, June 18, 2010

Witsand kuiertjie










Ons het gaan bene rek op Witsand in Mark Nel se huisie op die strand, die weer was maar goor maar die uitsig, walvisse en break was great! O ja , ek het 'n "rug" gehad en omdat die weer so sleg was het ons mooi skulpe opgetel en kieries gekerf!

No comments: