Friday, June 18, 2010

Sneeuberg forel









Min mense glo my as ek se dat die grootste forel wat ek ooit gevang het in die middel van die Karoo was! Hierdie is 'n ongelooflike mooi plaas en baie mooi dam wt jaarliks met die sneeu gevul word, ongelukkig loop hy baie leeg in die droe seisoen en vrek die vis met gevolg en die gras maak dit baie moeilik om te vang. Ek hoop Kobus vestig weer binnekort vis in hierdie pragtige dam tussen Graaff reinet en Murraysburg.

No comments: