Saturday, June 5, 2010

Die Camdeboo been van die Freedom Challenge Cradock-PE Mei2010



























































Hierdie been was UITMERGELEND! Vir die eerste keer het ons 'n deel van die land gery (van Cradock oor Bergkwagga en Swaershoek deur die Camdeboo langs Darlington dam by die Addo tot in die Baviaans en toe PE toe).


















Ons het nie net nat gereen het, ure in die modder vasgesit het, verdwaal het, berg geklim het, fietsrame gebreek het en "freewheels" afgeskryf het nie maar wat sekerlik van die mooiste dele in die land deurkruis wat geen mens onder 'n fiets ooit sal kan beleef nie.


















'n Totaal van 500km (6dae) waarvan ons baie naby aan 80km gestap het en ook fietse moes dra, dit ten spyte van die ekstra gewig van ons bagasie op die fietse. 'n Belewenis wat ek nie weer sal misloop nie, die ou grote wink nog (die hele 2400km wat tans aan die gang is).

No comments: