Friday, June 18, 2010

Agter-os in wording





My 1999 Landrover Tdi 130 is nou mooi ingery op 230 000km en in plaas daarvan om die ou te vervang of 'n wa te sleep of...of...of... het ons besluit om hom 'n facelift te gee en 'n kamper uit hom uit te maak. Nou hoef ons nie tente op te slaan, swaar goed in en uit te laai of te sleeep nie, heerlik, en hy kom altyd in die kraal! En dit is hoe dit gelyk het;

No comments: