Monday, July 26, 2010

Graaff Reinet Julie 2010











Ons het vir 'n slag weer lekker gaan kuier in die Karoo. Dit was soos altyd net te kort om alles te doen en vir al ons vriende te kuier, nietemin het ons en veral die kinders dit baie geniet.

No comments: