Ons is in September 2009 plaas toe en bietjie langs die dam gekamp om met reen begroet te word die Sondag, toe slaan ons koers in Witsand toe. Ons het darem bietjie fietsry ingekry.
Droogkraal is gelee op die Lategansvlei pad link
s voor Oudtshoorn in die rigting van die Swartberg en Matjiesrivier. Ou familie plaas met 'n ryke erfenis.
No comments:
Post a Comment